Uiteindelik hoop?



Huweliks Hulp Aanlyn

uiteindelik hoop?

Is jou Huwelik in die moeilikheid?

Hopeloos? Of dalk het jy al geskei?

Uiteindelik is daar Hoop!




 

Is jy opsoek na huwelikshulp aanlyn? Dit is nie per toeval dat jy hierdie webblad ontdek het nie. God het jou na Restore Ministries gelei. Dit is 'n Huwelikshulp Bediening vir huwelike wat blyk om hopeloos te wees! 

God het jou geroep om huwelikshulp gehoor. Dit is deur Goddellike Voorsiening dat jy op hierdie webblad afgekom het, om aan jou hoop te gee!

Ons weet en verstaan waardeer jy nou gaan, aangesien ons, en baie ander wat na ons bediening gekom het vir hulp, ‘n herstelde huwelik en gesin het! Dit maak nie saak wat ander jou vertel het nie, jou huwelik is nie hopeloos nie! Ons weet, na twaalf jaar van bediening, dat God beslis huwelike kan herstel. Beslis joune!

Indien ander jou al vertel het dat jou huwelik hopeloos is, en dat sonder jou gade se hulp, jou huwelik nie herstel kan word nie, is dit nie waar nie. Ons huwelik was herstel na egbreuk en na egskeiding! Ons het bladsye en bladsye op ons webwerf en ‘n boek wat ons hoop om in Afrikaans te vertaal. 


Afrikaans